Creator Forum - Racial Loyalty News Online

Racial Loyalty News => General News => African News => Topic started by: Maritz on Sat 27 Feb 2010

Title: Joodse Kommuniste Bang Vir Nasionalisering Van SA Reserwebank Oor ‘N Likwiditeit
Post by: Maritz on Sat 27 Feb 2010
Al gedink die dag sal aanbreek dat 'n kommunis sal sê die nasionalisering van die Suid-Afrikaanse Reserwebank sal malligheid wees ?Wat sal die rede wees waarom die kommuniste skielik so hewig teen die hoeksteen-beginsel van kommunistiese teorie en praktyk gekant is ?
Omdat die proses van nasionalisering die ware posisie van die bank se bates en laste gaan ontmasker en vooraanstaande kommuniste en kapitaliste, baie van hulle Jode, eenvoudig miljarde kan verloor?

Is die Reserwebank, 'n bank wat in die verlede nie geskroom het om teen die land se eie geldeenheid, die rand, te spekuleer, tegnies bankrot? 'n Vraag in effens ander trant : Word so 'n uitlating gemaak omdat die bank al lankal genasionaliseer is ? Wel, dié hewige afkeer van die nasionalisering van die SA Reserwebank deur 'n bloubloed-kommunis is presies wat gister gebeur het (ons verwys nou na die uitlating) toe die Jood en "spokesperson of SA Communist Party" Gill Marcus, president van die Reserwebank, vertel het die rand "sal nie vasgepen word nie" - en dat die nasionalisering van die instelling "mal" is.

"Ek dink nie ons sal die benadering volg om 'n vlak te teiken nie. Dit is ingewikkeld en daar is baie verwante kwessies," het Marcus gesê. "'Ons' het nie eers 'n siening oor wat 'n ideale wisselkoers sal wees nie." Klink nogal heel plousibel, hierdie verduideliking. Maar al ooit gewonder wie hierdie "ons" van Marx (askies Marcus) is. Die Reserwebank-direkteure in samewerking met die ANC-regime (soos bepaal deur die Reserwebank-wetgewing)?

Dis juis wat die vakbond Cosatu en die ANC-Jeugliga onder die leiding van Julius Malema besig was om te doen (maar in die proses in taamlik skouspelagtige verwikkeling van sake teen mekaar gedraai het, hoe die vurk in die hef steek sal Marcus en Jeremy Cronin, 'n ander kommunistiese Jood wat plotseling niks van nasionalisering hou nie dalk weet). Hulle wou vasstel hoeveel "onse" daar in Marcus se pond is. Soos wie almal aandeelhouers in hierdie bank met sy bedrieglike Janusgesig, skynbaar onder half-staats - en half private beheer, is. Maar daarvoor het 'n koterie al sedert die skep van hierdie sogenaamde sentrale bank voorsiening gemaak en wetgewing daargestel om te keer dat die meerderheidsaandeelhouer/s se name bekend raak.

Ons suggereeer dat die bank dalk al lankal genasionaliseer is. Sal u geskok wees as die meerderheidsaandeelhouer/s in Londen, of New York - of dalk Tel Aviv – gekonsentreer sit ? Dan is dit mos 'n nasionalisering van die mees sonderlinge soort ?Ons eie Joodse bankbaas Marcus het gister gesê die beroep vir die nasionalisering van die Reserwebank het tot 'n situasie gelei waar 'n aandeelhouer moes probeer om aandele vir die bedrag van R4 600 te verkoop.

"Dis 'n baie interessante vraag oor wat dit doen. Is dit gierigheid? Wie staan nasionalisering van die Reserwebank voor ? Dit is malligheid," het Marcus vreemde puntjies by vreemde paaltjies probeer bring. Of eerder onsamehangend in die Kaapse parlement gebrabbel."Hulle skep 'n debat wat 'n vals debat is, dit gebeur nie. Ek sê nie ons moet nie kwessies debatteer nie, maar ek dink nie dit is gesond nie." Marcus het uiteraard nie geopenbaar vir wie dit nie gesond is nie.
Gwede Mantashe, hoofsekretaris van die ANC, het die party verlede maand gevra om die nasionalisering van die Reserwebank te bespreek.

Sommige meen die steun van aandeelhouers kan 'n opportunistiese poging wees om vir die likwidasie van die bank te vra, aangesien die Reserwebankwet voorsiening maak dat, in daardie geval, die bank se netto bates na die regering gaan en 40% na die aandeelhouers.Marcus het gesê dit is duidelik dat sommige Reserwebank-aandeelhouers en direksielede persoonlike belange voor dié van die bank plaas en dat dit 'n "gespanne" situasie geskep het wat hersien moet word.

Bron : http://www.afrikanervolksparty.org/index.php?option=com_content&view=article&id=2564:joodse-kommuniste-bang-vir-nasionalisering-van-sa-reserwebank-oor-n-likwiditeitskrisis-en-verliese-van-miljarde&catid=1:nuus&Itemid=3 (http://www.afrikanervolksparty.org/index.php?option=com_content&view=article&id=2564:joodse-kommuniste-bang-vir-nasionalisering-van-sa-reserwebank-oor-n-likwiditeitskrisis-en-verliese-van-miljarde&catid=1:nuus&Itemid=3)